Mercedes-Benz OM613-enjin

  Mercedes-Benz OM613-enjin
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 1999–2003
Konfigurasie inlynsessilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 3,2 L (3 222 cc)
Boorwydte 88 mm (3,46 in)
Slaglengte 88,3 mm (3,48 in)
Drukverhouding 18.0:1
Blok Gietyster
Stelsels
Klepwerking DOHC 4 kleppe per silinder
Brandstoftipe Diesel
Turboaanjaer Turboaanjaer
Brandstofstelsel Gemenedrukbuis-
brandstofinspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 145 kW (194 hp)
Wringkrag 470 N⋅m (347 lb⋅ft)
Spesifikasiekrag 45 kW (61,2 PS; 60,3 hp) per liter
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz OM606
Opvolger Mercedes-Benz OM648

Die OM613 is 'n turboaangejaagde inlynsessilinder wat deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is die opvolger van die OM606 en is in 2003 deur die OM648-enjin vervang.


Developed by StudentB